Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
NOVEMBER & DECEMBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
SOON AVAILABLE!! People's Plants - A Guide to Useful Plants of southern Africa Expanded and revised (2nd edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More


Die Veldwagter Stap Saam - Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuis - Augustus 2011

Die Veldwagter Stap Saam. Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld deur Megan Emmett en Sean Pattrick. As die diere en plante van die Laeveld jou fassineer en jy graag tyt in die natuur deurbring, is die omvattende gids 'n moet vir jou rugsak. Dis propvol pragtige kleurfoto's en hope interessante feite wat op 'n prettige en toeganklike manier aangebied word. Die boek bestaan uit sewe afdelings wat onder meer op soogdiere, vo?ls, reptiele en amfibie?, insekte en ongewerweldes, en plante fokus. Het jy al ooit gewonder hoeveel 'n seekoei weeg, wat die verskil tussen 'n kollelmander, geitjie, skink en 'n akkedis is, of hoe hoog 'n mopanieboom groei? Hierdie nuttige gids het al die antwoorde!



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved