Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
OCTOBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More
Now
Available!!

MAMMAL GUIDE
of Southern Africa
Also in Afrikaans & German


Die Veldwagter Stap Saam - Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Wild & Jag - Junie 2011

Die gewilde Game Ranger in your Backpack is nou in Afrikaans beskikbaar as Die veldwagter stap saam. 
Die veldwagter stap saam is 'n volledige, interpreterende gids tot die Laeveld, geskryf deur Meg Emmett. Sy het gewerk as navorser, fotograaf en assistentvervaardiger in the TV-natuurlewebedryf, en as veldgids in die saadbedryf en in die Kruger-wildtuin. Sy is ook 'n nasionaal geakkrediteerde veldwagteropleier en assessor, en lewer gereeld bydraes tot tydskifte soos Africa Geographic. Die foto's in hierdie boek is deur Sean Pattrick, wat wye ervaring het in werk vir buitelandse en plaaslike tydskifjoernaliste. 

Hierdie boek is 'n noodsaaklike metgesel vir amateurnatuurliefhebbers, besoekers aan die bosveld, en voornemende veldwagters. Dit is propvol praktiese, interpreterende inligting oor diere wat mens kikwels in die Laeveld te?kom. Dit leer lesers om waar te neem, te identifiseer en te interpreteer wat hulle in die veld sien. 

Die boek bevat 1200 volkeurfoto's, honderde en treffende interpreterende illustrasies, enkleurgekodeerde hoofstukke met maklike verwysings. 'n Leservriendelike kaartuitleg met gekoppelde foto's is aan kort, maar insiggewende tekskassies gekoppel. Pertinente inligting is met een oogopslag beskikbaar.



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved