Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
NOVEMBER & DECEMBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
SOON AVAILABLE!! People's Plants - A Guide to Useful Plants of southern Africa Expanded and revised (2nd edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More


10/10 GARDENING SERIES - Boek 1: Beplan jou tuin
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Afriland - September/October 2009

Hierdie is 'n 'moet-hê' op enige tuinliefhebber se boekrak - of sommer byderhand, in jou tuinvoorskoot se sak. Die reeks bestaan uit ses sagteband, volkleurboeke en is in 'n maklik-hanteerbare grootee beskikbaar. Onderwerpe sluit alles van tuinbeplanning tot goeie nasorg vir elke planttipe in. 

Die eerste boek in die reeks help jou om jou tuin deeglik te beplan. Die volgende drie boeke getiteld Kom ons maak nou tuin, My tuin soek water en Kies plante vir jou tuin bied stap vir stap riglyne en praktiese raad om hierdie aktiwiteite baas te raak. Die laaste twee boek in die reeks in onlangs gepubliseer en fokus onderskeidelik op die regte voeding vir jou tuin en skadelike insekte en siektes wat in tuine voorkom. 

Elke boek vat die geheime vir suksesvolle tuiniers en spogtuine in tien kermkonsepte saam. 

Die outeur van die Tien uit tien tuinmaakreeks, Reg Botha, is 'n landskapargitek wat nie net bekend is vir sy pragtige tuinontwerpe nie, maar ook vir die lesings en kursusse waarin hy sy passie vir tuinbou landwyd met Suid-Afrikaners deel. Reg is ook 'n befaamde landskapfotograaf en van sy foto's vorm deel van hierdie handige versameling.



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved