Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
NOVEMBER & DECEMBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
SOON AVAILABLE!! People's Plants - A Guide to Useful Plants of southern Africa Expanded and revised (2nd edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More


Bosveld Ekologie en Bestuur
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Afgriland - Oktober 2010

In die volksmond verwys 'bos' na 'n houtagtigheid wat in samestelling, digtheid en hoogte verskil. Dit is 'n plek waar die lewensiklusse van sowat 5 700 plantsoorte bydra tot die polsende ritme en dinamiek van soet-, suur-, gemengde of dorre bosveld. 

'n Anderhalf miljoen besoekers put jaarliks enorme plesier uit hierdie kosbare bioskat, maar dit is besig om vinnig te verarm weens die druk van menslike aktiwiteite en wanbestuur. Die benutting daarvan moet dringend met meer sensitiwiteit en kundigheid benader word. In Bosveld - Ekologie en Bestuur deel 17 van Suid Afrika se voorste boskundiges hulle insig om hierdie ideaal groter momentum te gee. 

In die sagteband volkleurboek (160 bladsye), word inligting op 'n maklik verstaanbare wyse oorgedra - waardevolle leesstof vir die bewaarder, boer, student en bosliefhebber. Die onderwerpe wat gedek word sluit in die bewaring en bestuur van die Bosveld, die geologie van grond, veld en plante, houtsoorte en die ouderdom van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye asook hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om 'n stukkie Bosveldplaas te koop. 

Die eiesoortige veldgids vir die geliefde Bosveld is ook beskikbaar in Engels as Bushveld - Ecology and Management. 



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved