NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Bosveld Ekologie en Bestuur
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Game & Hunt - Mei 2010

Outeurs en inhoud: 
17 van Suid-Afrika se voorste boskundiges skryf onder redakteurskap van Peet van der Walt oor die Bosveld se bewaring en bestuur, geologie en grond, veld en plante, houtsoorte en ouderdomme van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye, hedendaagse toerisme en wat om te oorweeg wanneer plaaskoop ter sprake kom. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa