NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Sappi VOĆ«LS VAN SUID-AFRICA (Boek alleen)
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Dr Gerhard H Verdoorn - Aasvoƫlkenner en natuurliefhebber - 06 September 2013

"Die Klankleser® skep lewe uit die voëls se foto's – uiteindelik 'n voëlboek wat die simfonieë van die gevleueldes tot 'n werklikheid bring".
 

"Voëlklanke is besonder waardevol vir korrekte identifikasie van spesies. Dit is egter 'n uitdaging om voëlklanke op 'n kompakte skyf of een van die elektroniese apparate te soek. Die nuwe Sappi Voëlgids van Suid-Afrika met sy bypassende Klankleser® bied 'n unieke oplossing – die voël se roep word gehoor deur eenvoudig die Klankleser® na die foto te rig! Dit bied voëlentoesiaste, oud en jonk, 'n baie opwindende en bruikbare kombinasie van gedrukte media en elektroniese tegnologie om hul passie soveel meer effektief en suksesvol te kan uitleef".



Notas:

  • Die rekord funksie is nie so sterk om voëlklanke mee op te neem nie. Dit is inderwaarheid vir ons toepassing nie veel werd nie, maar eerder waar taalvaardighede en uitspraak die fokus is.
  • Die klank word outomaties voortgebring. Geen knoppies om te druk nie.

121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa