Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
NOVEMBER & DECEMBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
SOON AVAILABLE!! People's Plants - A Guide to Useful Plants of southern Africa Expanded and revised (2nd edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More


10/10 Tuinboureeks Boek 5: Voeding vir jou tuin
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuis - December 2008

Tien-uit-tien vir 'n nuwe reeks praktiese sagteband-tuinboekies. Jy kan die klein juwele vol inligting sommer byderhad hou as jy in die tuin vroetel. Die vier titles is Beplan jou tuin, Kom ons maak nou tuin, My tuin soek water en Kies plante vir jou tuin. Die 10/10-reeks is geskryf deur Reg Botha, a bekende onder lede van tuinklubs landwyd, en word uitgegee deur Briza. Suid-Afrika se verskillende klimaatstreke bied elkeen sy unieke uitdagings vir die tuinier, en die handleidings neem dit in ag. In elke boek is daar benewens foto's ook 'n kaart.



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved