<<Media Reviews | Review |
So maak ons tuin - maand in en maand uit To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za Review By: Afgriland - Jan/Feb 2010 Tuinmaak is deur die eeue bewys as 'n besondere stokperdjie wat alle aanslae oorleef en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In So maak ons tuin - maand in en maand uit, wat 136 bladsye beslaan, verdeel skrywer Reg Botha Suid-Afrika in vyf streke wat ooreenstem met spesifieke klimaatstreke. ![]() |