NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
So maak ons tuin - maand in en maand uit
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Vrouekeur - 1 January 2010

So maak ons tuin - maand in en maand uit, wat einde verlede jaar verskyn het, is slim in vyf afdelings verdeel - een vir elke tuinreeks van Suid-Afrika. Dit gee raad hoe om jou tuin maand tot maand te versorg, maak nie saak waar jy woon nie. Dit is propvol interessante wenke en praktiese raad oor hoe om jou tuin in 'n paradys te verander. 
Die boek loop oor van Reg se passie vir tuinmaak. Jy kan boonop die boek as 'n plakboek gebruik waarin jy foto's en aantekeninge oor jou tuin se lewensloop kan skryf. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa