NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Sinvolle Tuinontwerp
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuin Paleis Mei 2007

Sinvolle tuinontwerp is die ideale tuin gids vir beginners sowel as gesoute tuiniers. Dit bestaan uit praktiese oefeninge en wenke wat jou sal help om jou tuin te beplan, ontwerp en te herontwerp. Tuinontwerpstyle, plante, waterverbruik, maklike tegnieke en veiligheid word in die boek bespreek. Die boek het pragtige illustrasies met inspirerende idees.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa