NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Plantmaats
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuin Paleis Mei 2007

In Plantmaats bespreek Margaret Roberts meer as honderd kruie, vrugte en groente, geneeskragtige plante en hul pasmaats asook inligting oor hoe, wannee en waar om dit te plant, saai en te gebruik.

Die boek het resepte vir die mak van natuurlike kunsmis en insektesproei en gee advise vir die gebruik van geneeskragtige plante in jou huis.
Die boek bevorder omgewingsvriendelike tuinmaak. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa