NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
NATUUR-LIK!
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Spring 2008 / BOUQUET

Deur 'n bioloog se oe lyk die mensdom se doen en late nogal vreemd - soms ontstellend, meestal snaaks, maar dikwels wel bewonderenswaardig. Erik Holm is een van die min wetenskaplikes wat nie bang is om ook vanuit 'n ander hoek na die mens te kyk nie. Gelukkig het hy 'n humorsin, en is hy darem ook nog liewer vir mense as vir sy hond! 

In hierdie boek gee die skrywer sy mening oor die ekologiese krisis en beveel aan dat ons ons hele wereldbeskouing verander - nie net ons tegnologie nie. Dit beteken ons ou volkie se pionierstalente kom weer in aanvraag. Hierdie boek sal jou laat dink, nadink en lag.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa