NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Muti en Mites uit Afrika
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuis - Junie 2009

Mense het verskillende reaksies as hulle die woord "moetie" hoor: jy's of nuuskierig daaroor of jy wil niks weet van vreemde konkoksies wat jy liefdeslewe kan opkikker of sakesukses beloof nie. Maar Muti en Mites uit Afrika deur Heather Dugmore en Ben-Erik van Wyk sal enige wanbegrip oor die eeue gebruik van plante as holistiese kuur uit die weg ruim. Dit behandel oor 52 biologiese wonders (een vir elke week van die jaar), en die vertallings oor elkeen se kragte is so 'n lekkerlees-ervaring dat jy die inligting in 'n ommesientjie sal verslind. En die pragtige boek sal 'n ereplek op die koffietafel kry.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa