NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Kitsgids: Voƫls van die Bosveld
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: A Publication of AgriBonus - April 2008 - Volume 11

Die eerste boek in 'n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoëlgidse is pas vrygestel. Die boek sluit alle vo?ls in wat noord van Pretoria en tot by Pietersburg, en van die Botswanagrens tot aan die Oostelike Platorand, gevind word. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa