<<Media Reviews | Review |
Kitsgids: VoĆ«ls van die Bosveld To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za Review By: Wildlife Ranching - Winter 2008 - Volume 1 No 2 Die eerste boek in 'n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoëlgidse, sluit alle vo?ls in wat noord van Pretoria, tot by Pietersburg, en van die Botswanagrens tot aan die Oostelike Platorand, gevind word. Met praktiese hulpmiddels vir vinnige identifikasie en 829 volkleurfoto's. Handige sakgrootte met weerbestande omslag. Ook beskikbaar in Engels en elektronies. ![]() |