NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Kennis Klop Kanker
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: HUISgenoot - 13 Desember 2013

Deur dr. Albert Alberts 
Nie veel gesonde mense sal seker 'n boek oor kanker wil lees nie, maar as die siekte toeslaan, sal die vrees vir seker hokgeslaan kan word deur soveel moontlik inligting te hê. "Sowat 80 persent van alle kanker het te doen met hoe mense eet, die soort werk wat hulle doen en of hulle rook of nie. Aan die dieet en rook kan baie gedoen word." sê dr. Alberts.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa