<<Media Reviews | Review |
10/10 GARDENING SERIES - Boek 1: Beplan jou tuin To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za Review By: Tuis - December 2008 Tien-uit-tien vir 'n nuwe reeks praktiese sagteband-tuinboekies. Jy kan die klein juwele vol inligting sommer byderhad hou as jy in die tuin vroetel. Die vier titles is Beplan jou tuin, Kom ons maak nou tuin, My tuin soek water en Kies plante vir jou tuin. Die 10/10-reeks is geskryf deur Reg Botha, a bekende onder lede van tuinklubs landwyd, en word uitgegee deur Briza. Suid-Afrika se verskillende klimaatstreke bied elkeen sy unieke uitdagings vir die tuinier, en die handleidings neem dit in ag. In elke boek is daar benewens foto's ook 'n kaart. ![]() |