NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Guide to Garden Succulents
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuis - Augusts 2008

Guide to Garden Succulents by Gideon Smith en Ben-Erik van Wyk is 'n uitstekende gids vir almal wat in vetplante belangstel, van botaniste en tuinboukundiges tot die gewone tuinier. Die boek bevat meer as 500 volkleurfoto's wat die leser kan help om vetplante te identifiseer. Daar is beskrywings van meer as 300 bekende vetplante en hul families. 'n Afdeling oor tuinmaak met vetplante is propvol praktiese wenke en inligting vir die tuinier. Die skrywer van die gesaghebbende boek is twee akademici wat gereken word as van die land se voorste botaniste. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa