NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Gids tot Grasse van suider-Afrika (Derde hersiene uitgawe)
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Wildlife Ranching - Winter 2008 Volume 1 No 2

Gras speel 'n uiters belangrike rol in die ekologie, veral as voedingsbron vir diere en om grond te beskerm teen erosie. Hierdie boek is die enigste volkleur gids tot grasse wat eie is aan Suid-Afrik en sluit beskrywings van die 300 belangrikste grasse in. Die boek bevat ook 'n gebruikersvriendelike gras-identifiseringsleutel, meer as 800 kleurfoto's en 'n reeks ikone wat die leser help om sekere inligting maklik te identifiseer. Ook beskikbaar in Engels. 


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa