NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Gids tot Grasse van suider-Afrika (Derde hersiene uitgawe)
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Afgrilant - Mrt/Apr 2012

Die gewilde boek, Gids tot Grasse van suider-Afrika, se hersiene weergawe is pas vrygestel. Gebruik hierdie omvattende gids, ook in Engels beskikbaar, om 320 van die belangrikste grasse in suiderlike Afrika te identifiseer. 'n Rykdom van 'n duisend kleurfoto's vergemaklik jou taak en ook effektiewe veld-bestuur deur onderskeid te tref tussen die verskillende grasse waarvan die voedingswaarde en ekologiese funksies verskil. 

Die sagteband boek deur Frits van Oudtshoorn bevat ook kaarte wat die verspreiding van die grasspesies aandui.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa