NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Gids tot Grasse van suider-Afrika (Derde hersiene uitgawe)
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Agri - Julie/July - Spetember 2011

Gids tot Grasse van Suider-Afrika is die enigste volkleur identifikasiegids oor die belangrikste grasse in Suider-Afrika en sluit onder andere die volgende in:

  • Beskrywing en illustrasies van die 300 belangrikste grasse in Suider-Afrika;
  • 'n Maklike bruikbare identifikasie-sleutel;
  • Meer as 800 uitstekende kleurfoto's;
  • Dertien kort en volledige geillustreerde inleidende hoofstukke oor onder meer die volgende: die belangrikste grassoorte, gras en beweiding en aangeplante weiding.
  • 'n Reeks simbole wat die leser in staat stel om in een oogopslag sekere inligting oor 'n gras te bekom; en
  • 'n Vasvra-afdeling om lesers se kennis te toets.

Die boek het 288 bladsye.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa