NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Gids tot Grasse van suider-Afrika (Derde hersiene uitgawe)
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Veeplaas 69 - Februarie 2011

Buffelsgras (Panicum maximum

Habitat 
Buffelsgras groei graag in skadu onder bome en struike. Dit groei goed onder klam toestande in vrugbare grond en kan dikwels langs riviere gevind word. Buffelsgras benut ook 'n verskeidenheid ander groeitoestande. 

Soortgelyke spesies 
Panicum maximum word van ander naverwante spesies ondeskei deur die veelvertakte pluim waarvan die onderste vertakkings uit meer as twee bloei-asse bestaan en in 'n krans gerangskik is. P. maximum is baie vari?rend en sommige lyne, veral in tropiese dele, groei 2-3 cm hoog en het 'n rietagtige voorkoms. 

Gebruike 
Buffelsgras is waarskynlik die waardevolste weigras in sy verspreidingsgebied (regoor die land maar nie in groot dele van die Karoo, Wes- en Noord-Kaap nie. Dit is uiters smaaklik, lewer ho? produksie en kom gewoonlik volop in goeie veld voor. 
Weens die hoë smaaklikheid en blaarproduksie asook goeie saadproduksie, is buffelsgras 'n gewilde aangeplante weiding en word veral vir die maak van hooi gebruik. Dit is egter ook 'n lastige onkruid wat in suidelike Afrika, veral in suikerriet, 'n probleem skep. 
Die onkruid moet verkieslik in die saailingstadium beheer word, aangesien dit uiters moeilik is om dit later te doen wanneer die polle volwassenheid bereik het. Die blompakkies is uiters gewild onder saadvretende voëls. 

Verspreiding 
Buffelsgras kom oorspronklik vanuit Afrika, maar kom vandag in feitlik alle tropiese dele van die land voor. 

Kenmerke

  • 'n Blaarryke, meerjarige plogras.
  • Groei gewoonlik in skadu.
  • Bloeiwyse 'n groot, oop pluim, gewoonlik met slap vertakkings.
  • Onderste vertakkings van die bloeiwyse is in 'n krans gerangskik.
  • Blompakkies is groen tot pers (veral pers wanneer dit in direkte son groei).
  • Blaarskede is dikwels harig.
  • Dit bly tot laat in die winter groen.
  • Blom van September tot Maart.

Afmetings 
Halms: 600- 2000 mm hoog.
Bloeiwyse: 100-300 mm lank. 
Blompakkies: 2,5 3 mm lank.
Blaarskyf: Tot 60-400 mm lank.
Blaarskyf: Tot 4-20 mm breed.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa
× Privacy Policy As required by law this privacy policy will contain information on how Briza Publications collect and use personal information. This privacy policy will also contain information regarding the rights of Users to this website.

A User refers to a natural and juristic person to whom personal information relates.

This website may collect certain information about a User's behaviour, what pages was visited, how the User got to this website and the time the User spend on this website.

This website may also collect personal information obtained directly through Briza Publications online forms when completed by Users. This information includes, but is not limited to, the person's name, contact details, email and enquiries posted for assistance.

Briza Publications may process personal information to be used for the following, but not limited to:
  • Communication
  • Providing a specific service
  • Providing a value added experience or service to visitors
  • Complying with regulatory and legal obligations
  • Marketing and promotional services
  • Internal operational purpose

Briza Publications will store personal information only for as long as reasonably necessary and in accordance with the law.

We have implemented appropriate technical measures (such as using login features) to help us keep all information secure, accurate, current, and complete to ensure protection of personal information.

Users to this website may also exercise their right to object to processing of their personal information. Objection to processing personal information can be sent to the contact details provided here below.
books@briza.co.za

Briza Publications reserves the right to amend our privacy policy or add to it at any time to address new issues and will upload the updated version to our website.

By using this website, the User signify the User's acceptance of our privacy policy. If the User do not agree to this policy, please do not use this website. The User's continued use of the website following the posting of changes to our privacy policy will mean that the User accept those changes.