NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Game Ranger in Your Backpack: All-in-one interpretative guide to the Lowveld
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: SA Tuin Paleis - April 2010

Hierdie pragtige, leersame boek is die enigste persoonlike gids wat jy met jou volgende besoek aan die Laeveld sal nodig hê. Dit bevat wonderlik interessante inligting oor die streek se geologie, soogdiere, vo?ls, reptiele en amfibie?, insekte en spinnekoppe, en flora en roetes.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa