Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
OCTOBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More
Now
Available!!

MAMMAL GUIDE
of Southern Africa
Also in Afrikaans & German


To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Northcliff Mellville Times 19/5/2006

Lochner stel nuwe 'kookjuweel' bekend
Melville: Lochner de Kock was nog nooit bang vir 'n eierspaan, kerfmessie of voorskoot gewees nie en sy nuwe kookboek Smaakfees uit Suid-Afrika is die bewys daarvan. 
Volgens Lochner is sy nuutste publikasie 'n samestelling van tradisionele disse gepaard met jare se eksperimentasie in die kombuis. "Dit het my 'n paar jaar geneem om alles te bewerk. Die resepte is kort en interessant. Dis 'n 'spin' op die ou gunstelinge maar eenvoudig genoeg vir enige huis-chef om voor te berei," verduidelik hy. 
Wat verder bydrae tot die boek se uniekheid is die voorgestelde bestandele. Lochner het gefokus op plante wat in Suid-Afrika voorkom as kern bestanddele in die resepte. 
"Ek hou van vars betanddele en wat lekker was van die resepte is die wye verskeidenheid van plante wat in Suid-Afrika voorkom wat ons kan gebruik in die kospotte. 
Ek het elke dag my bestanddele heir in Melville en omgewing vars gaan aankoop omdat dit so maklik bekombaar is." 
Van sy gusteling resepte sluit in die biefstuk met Gorgonzola kaas, Kerrie mossels, volstruissosaties en Ma Vytjie se frikkadelle met piesang stukke en masala. 



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved