Nature Books - South Africa
+27(12) 329-3896
NOVEMBER & DECEMBER SPECIALS!! Find Out More
NOU BESKIKBAAR!! Blinktand van Bosveldparadys Boek Alleen | Pakket
SOON AVAILABLE!! People's Plants - A Guide to Useful Plants of southern Africa Expanded and revised (2nd edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Medicinal Plants of the World (New revised edition)
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Indigenous Healing Plants
Find Out More
NOW AVAILABLE!! New revised edition published
by Briza Publications.
Find Out More
NOW AVAILABLE!! Remarkable Trees of South Africa. (Revised edition) Find Out More
NOW AVAILABLE!! Bring nature back to the city Find Out More
NOW AVAILABLE!!
THE NEW GAME RANCHER Compiling editors: Pamela and Peter Oberem Find Out More


To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Afgriland - Maart/April 2010

Natuurliefhebbers en diegene wat in ekologie ge?nteresseerd is, sal dit eens wees dat die ekogids van Suid-Afrikaanse bestemmings deur August Sycholt 'n groot aanwins is. Dit dien as uitgebreide reisgids vir oorsese besoekers en plaaslike inwoners wat die diversiteit van die land se mense, diere en landskappe behoorlik wil ontgin. 

Die outeur is 'n befaamde natuurskrywer en -fotograaf en meer as 435 van sy foto's is in volkleur by die boek ingesluit. Twee kaarte waarop Suid-Afrika se vernaamste hoofroetes, bioomstreke, nasionale parke, plaaslike reservate en wêrelderfenisgebiede aangedui is, vorm ook deel van hierdie omvattende gids. 

Ekogids: Suid-Afrikaanse bestemmings is in Afrikaans, Engels en Duits in die handel beskikbaar.

 



admin | terms | © Briza Publications - All rights reserved