NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Easy Guide to Landscape Design for the Home Owner
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Tuis - August 2009

Landscape Design for the Home Owner deur Lynton Johnson is onontbeerlik vir elkeen wat 'n eie tuin beplan. Die skrywer lei jou deur die ontwerpstadium, keuse van plante vir bepaalde omgewings, klimaat en terrein, al die harde elemente wat jy in jou "buitevertrek" kan gebruik en hoe om jou eie stempel met besonderse bykomstighede af te druk. Daar's wenke oor slaggate en hoe om hulle te vermy, hoe om koste te bespaar, hoe om 'n afskeep-deel van nuuts af te ontwerp, asook 'n lys verkaarde indringerplante. En die lieflike foto's sal jou inspireer om dadelik 'n paradys op jou eie werf te begin skep.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa