NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
10/10 GARDENING SERIES - Boek 2: Kom ons maak nou tuin
To order this book visit our Online Bookshop or contact us directly at books@briza.co.za
Review By: Afgri - Farm City/Town Country - September 2009

Hierdie is 'n "moet-hê" vir enige tuinliefhebber - veral nou dat die eerste tekens van nuwe lewe jou uitnooi om weer met jou hande in die grond te begin woel. 

Die reeks bestaan uit ses sagteband, volkleurboeke en is in sakpas-groottes beskikbaar. Onderwerpe sluit alles van tuinbeplanning tot goeie nasorg vir elke planttipe in. Die eerste boek in die reeks help jou om jou tuin deeglig te beplan. Die volgende drie boeke bied stap vir stap riglyne om te begin tuinmaak, waterwenke en hoe om plante vir jou tuin te kies. Die laaste twee boeke in die reeks in onlangs gepubliseer en fokus onderskeidelik op die regte voeding vir jou tuin en skadelike insekte en siektes wat in tuine voorkom. Elke boek vat die geheime vir suksesvolle tuiniers en spogtuine in tien kernkonsepte saam.


121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa