R25.00

10/10 Tuinboureeks Boek 5: Voeding vir jou tuin

AUTHOR: Reg Botha
ISBN: 978-1-920217-24-2
EXTENT: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm
Sagte band in volkleur.

Voedsame grond is die basis waarsonder geen tuinier sukses kan behaal nie. Die tuinier moet die samestelling van tuingrond verstaan en weet hoe en wanneer om kompos, organiese en anorganiese voeding toe te dien. Daarna moet die kwaliteit bestuur en beskerm word om te voorkom dat die kosbare grond uitgeput word. Voeding vir jou tuin kan sorg vir 'n pragtige tuin natuurlik nie sonder jou as entoesiastiese tuinier nie!

Reviews

Categories
PLANTS (74)
ANIMALS (47)
NATURE GUIDES (35)
LIFESTYLE-> (45)
  Gardening (31)
  Cookery (7)
  Health (6)
  Other (1)
GENERAL-> (25)
ELECTRONIC PRODUCTS (22)
MAPS (11)
GIFT VOUCHERS (3)
Quick Find
 
Use keywords to find the title you are looking for.
Advanced Search
Share Product
Share via E-Mail Share on Facebook Share on Twitter
Briza Publications