NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers

Callfinder® / Klankleser®
(Previous Model)

 

One Callfinder ® for any of our Callfinder ® Ready books.

Buy the Callfinder® as part of a package (Callfinder® and Book) or buy the Callfinder® only.  Once you have purchased the Callfinder® you will only then need to buy any of our Callfinder ® Ready books and the soundfile to download to your Callfinder®.

 

Maintenance Tip: Please remember to fully charge your Callfinder monthly if not in use.


New sound file must be bought, the upgrades are free.
For sound file upgrades please contact Briza customer care directly on 012 329 3896 or email us at customercare@briza.co.za.


Useful Links: 

How to switch between sound files

List of sounds on current mammal sound file (2016)


Do you have the latest sound file version?

Check your version of the sound file against this latest shut down sound clip



Model T42017 - now availabe - Click here buy
Click here for the English version



OORSKAKELING TUSSEN KLANKBANE Verskillende klankbane is beskikbaar.
Klankbane word nie in 'n vaste volgorde opgelaai of geliasseer in die "Book"-leêr nie.
Onthou dat net die foto's in die SAPPI Voëls van Suid-Afrika en die Soogdiergids van Suider-Afrika klankaktief is. In Blinktand van Bosveldparadys is die foto's en teks - waar aangedui - klankaktief. Stap 1: Skakel die Klankleser® aan.
  • Druk die deurskynende Aan/Af-skakelaar op die Klankleser® vir 2 sekondes. 'n Blou liggie sal skyn wat aandui dat die Klankleser® gereed is vir gebruik. Moenie weer die Aan/Af-skakelaar druk terwyl u wag vir die blou liggie om aan te kom nie.
Stap 2: Om oor te skakel van een klankbaan na 'n ander.
Opsie 1: Gebruik die voorblad as klankbaanaktiveerder
  • Hou die Klankleser® vertikaal en raak met die Klankleser® se punt vir ongeveer 8 sekondes op die boek se voorblad. Die klankbaan sal vir gebruik geaktiveer wees.

Voorblad van die Sappi Voëlboek / Voorblad van Soogdierboek
Opsie 2: Gebruik die volumepyltjie vir oorskakeling na 'n ander klankbaan.
  • Druk die volumepyltjie (op die wit ring om die Aan/Af-skakelaar) een keer om oor te skakel na 'n ander klankbaan (byvoorbeeld: bird.bnl en mammal.bnl leêr). Die volgende klankbaan sal geaktiveer wees. Herhaal tot die gewenste klankbaan geaktiveer is.

Vooraansig van klankleser
Stap 3: Aktiveer 'n foto of teks se klank.
  • Skakel die Klankleser® aan en wag ten minste 3-4 sekondes voor u die eerste foto aanraak. Moet asseblief nie weer die Aan/Af-skakelaar druk nie.
  • Hou die Klankleser® vertikaal en raak aan die foto met die Klankleser se punt. Die betrokke voël of dier se geluid, of teks, sal gehoor word. 'n Piep-geluid, of net stilte, dui aan dat daar vir die spesifieke foto of teks nog nie 'n geluid beskikbaar is nie.
  • Raak net met die Klankleser® se punt aan 'n volgende foto/teks om 'n volgende klank te hoor. Hou die Klankleser® deurgaans vertikaal. Nota: Briza poog om die huidige klankbane so volledig as moontlik te maak. Opdaterings vind van tyd tot tyd plaas en kennisgewing van opgedateerde klankbane word op Briza se webwerf geplaas.

Aanraking van foto's in die SAPPI Voëlboek van SA
Stap 4: Afskakel van die Klankleser®
  • Druk die Aan/Af-skaklaar vir 2 sekondes. 'n Paar note sal gehoor word en die blou liggie sal afskakel.

Aan/Af-skakelaar
Stap 5: Herlaai van die battery
  • Koppel die Klankleser® met die USB-kabel aan die batterylaaier. Prop die laaier in 'n huishoudelike elektriese kragpunt, of USB-poort in die motor of rekenaar, en laai vir 2-3 ure. 'n Rooi liggie sal op die skakelaar brand terwyl die battery herlaai word.
  • Ontkoppel en u Klankleser® is gereed vir gebruik.

Koppeling van Klankleser met 'n elektriese kragpunt vir herlaai van battery
121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa